Van Rooys - Boerbokke - Savanna Bokke - Kalahari Red Van Rooys - Boerbokke - Savanna Bokke - Kalahari Red
Van Rooys - Boerbokke - Savanna Bokke - Kalahari Red
Koenie Kotzé boer met die volgende rasse:

  • Dorpers
  • Wit Dorpers
  • Persies
  • Boerbok
  • Savanna
  • Kalahari Reds
  • Van Rooy
Kalahari Red   Wit Dorper   Dorper
         
   
Savanna   Van Rooy   Boerbok
         
Van Rooys - Boerbokke - Savanna Bokke - Kalahari Red
Van Rooys - Boerbokke - Savanna Bokke - Kalahari Red Van Rooys - Boerbokke - Savanna Bokke - Kalahari Red
Van Rooys - Boerbokke - Savanna Bokke - Kalahari Red
Daar word op Swemkuil in die Noord Kaap, Suid Afrika geboer (sien kaart):
  • Swemkuil

Fotos en inligting op koeniekotze.co.za is slegs vir persoonlike gebruik vir die adverteerder Koenie Kotzé. Enige persone wie geen afstammeling van bo gemelde rasse besit nie, mag geen inligting of fotos gebruik indien nie bevestig is nie.

Doelwitte

  • Ons verkry die beste genetiese materiaal om die beste teling voorraad vir die mark te voorsien. Ons as besigheid, streef na sukses, winsgewendheid asook volhoubare groei.
  • Om aan ons kliënte teelbare diere, embrios en saad te verskaf wat hulle winste sal laat toeneem.
  • Om aan ons kliënte waarde by te voeg deur die hoogste kwaliteit teeldiere moontlik te verskaf asook die nodige raad met betrekking tot teling, kunsmatige inseminasie, embrios ens.
  • Om 'n lewenslange vriend uit elke kliënt te werf deur besigheid te doen met integriteit.

Boerbok Ram
Dorper Ram
Kalahari Red
Wit Dorper Ram